top of page
Copy%20of%20Doelgerigte%20Pilates%20Cove

Bel nou:

071 145 8300

Tuisblad
Rayton%20Logo_edited.png

Wat is Pilates

cathy-pham-FLQh5dkd4zk-unsplash.jpg

Pilates is ‘n rustige vorm van goeie oefening en hou baie voordele vir ons elkeen in – jonk en oud!

​

Die oefeninge bestaan uit eenvoudige bewegings en word aangepas by elke individu se liggaam se behoeftes en vermoeë.

 

Dit laat jou steeds soms uitasem al is dit nie eintlik kardiovaskulêre oefening nie.

 

Jy oefen hoofsaaklik op ‘n oefenmatjie en gebruik soms ekstra hulpmiddels soos ‘n oefen bal, ligte gewiggies, oefen rekke ensovoorts.

​

Die fantastiese voordele van Pilates:

​

  • Verbeter lewenskwaliteit

  • Verlig lae rug pyn

  • Versterk spierkrag

  • Verbeter soepelheid

  • Verbeter postuur en balans

​

Wat is Pilates
Meer oor

Waar

Doelgerigte Pilates is geleë in die hartjie van Rayton, 'n klein dorpie aan die ooste kant van Pretoria.

Image by henry perks

Wie

Enige iemand van 10 tot 100 jaar oud.

​

Let wel geen rehabilitasie klasse nie.

family exercising istock_0.jpg

Wanneer

Ons wil graag saam met jou die pad stap om jou unieke liggaam beter te verstaan, te waardeer en te geniet. Kyk gerus na ons verskillende klasse

Image by DAVIDCOHEN

Meer oor

Liggaam assessering

Eenmalige assessering vir nuwe en ou kliënte

 

>Verpligtend vir nuwe kliënte

​

Groep

klasse

​

Maandae

tot Vrydae

Senior klasse

​

Maandae en Woensdae oggende

Mamma klasse

​

Maandae en Woensdae

Aanlyn klasse

​

Slegs aanlyn klasse word tydens die grendelstaat ("lockdown")

aangebied

Ekstra

klasse

​

Maandae

tot Vrydae

Bel NOU vir meer inligting

Klasse & Pryse

Klasse & Pryse

 ‘n Liggaam assessering is verpligtend vir nuwe kliënte en word sterk aanbeveel vir ou kliënte.

​

Die assessering is ‘n praktiese manier om elke individu se liggaam en behoeftes te leer ken en gee ‘n nuwe persoon ‘n goeie idee van wat om te verwag in ‘n klas.

​

Hierdie inligting wat deur die Instruktriese versamel word sal soveel as moontlik in ag geneem word tydens ‘n klas.  Dit help ook om ‘n oog te hou op elke individu se vordering en behoeftes.

​

Elke assessering neem ongeveer ‘n uur lank.

​

Die fooi hieraan verbonde is R100 per assessering.

Image by Mike Tinnion

Liggaam assessering

Liggaam assessering

Verskeie groep klasse vir meer en minder ervare persone.

​

Maksimum van ses persone per klas.

​

Maandae:                    16:00

Dinsdae:          7:30    16:30

Woensdae:     7:30     16:00

Donderdae:    7:30     16:30

Vrydae:           7:30

Groep klasse

Groep klasse

1 x per week

R280 

per maand

2 x per week

R560 

per maand

10% afslag

3 x per week

R760 

per maand

Meeste van die oefeninge vind plaas op 'n stewige stoel of staande.  Soms word verskeie ekstra toerusting soos gewiggies, 'n klein balletjie ensovoorts by die oefeninge gevoeg as hulpmiddel.

Maandae:      10:00                 

Woensdae:   10:00      

Senoir klasse

Senoir klasse

1 x per week

R220 

per maand

2 x per week

R440 

per maand

Spesiale senoir afslag

Mamma klasse

Hierdie groep klas is ideaal vir Mammas wat wil oefen en dit

nou kan doen voordat hulle die kinders by die skool oplaai.

​

Maandae:      12:00     13:00

Woensdae:   12:00     13:00

Mamma klasse

1 x per week

R280 

per maand

2 x per week

R560 

per maand

Dit werk deur middel van Facebook of Zoom.  Middag klasse word aangebied sodat 'n minder en meer ervare persoon daaraan kan deelneem

​

Duidelike verduidelikings word tydens die oefeninge gegee, sodat jy seker kan wees jy doen dit so goed as moontlik

​

Die *senoir klas is soos die gewone senior klasse

​

​

Maandae:                      16:00

Dinsdae:                        16:30

Woensdae:   *10:00    16:00

​

*Senior klas

Aanlyn klasse

Aanlyn klasse

Ekstra klasse

Verwys na verskeie ander klasse soos individuele klasse en duet klasse

​

Kontak ons vir meer inligting indien jy in enige van hierdie klasse belangstel

Ekstra Klasse
Instruktriese

Instruktriese

20191116_124531_edited.jpg
MARIKE HELBERG

PILATES INSTRUKTRIESE

 

Marike se liefde vir Pilates het begin by haar groot liefde vir perdry en perdry afrigting.  Daardeur die besef dat Pilates die ideale tipe oefening vir 'n gesonde en gebalanseerde liggaam is. 

 

Sy geniet dit om elkeen wat by haar oefen te help om hulle eie liggame te ontdek/beter te verstaan en sodoende 'n gesonder lewe te lei / lewenskwaliteit te verbeter.

​

Marike verwerf in 2017 haar kwalifikasie as Pilates instruktriese by Pilates Unlimited.  Daarna het sy deeltyds Pilates klasse aangebied en bied van die begin van 2020 af voltyds Pilates klasse aan.  Sy glo dat 'n mens nooit ophou leer nie en voltooi steeds kort kursusse om haar kennis te bly vermeerder.  

Kontak ons

Kontak besonderhede

071 145 8300
Rayton (Kontak ons gerus vir die volledige adres)
Telefoon nommer:

071 145 8300

Adres:

Rayton (Kontak ons gerus vir die volledige adres)

Maandae tot Vrydae 7:30 tot 17:00

bottom of page